Nene skuif – Zuma kortsigtig
President Zuma se besluit om minister Nhlanhla Nene met ʼn onbekende ANC-lid te vervang as minister van finansies is oorhaastig en ondeurdag sonder enige begrip vir die finansiële en ander implikasies wat dit vir Suid-Afrika gaan hê. In ʼn tyd van groot finansiële probleme vir…