Statistiek toon Engels is besig om moedertaalonderrig te laat verdwyn

Statistiek toon Engels is al hoe meer besig om moedertaalonderrig in Afrikaans en ander tale uit die onderwysstelsel te druk, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys. Uit antwoorde op parlementêre vrae oor die aangeleentheid blyk dit dat veral…

Continue ReadingStatistiek toon Engels is besig om moedertaalonderrig te laat verdwyn

End of content

No more pages to load