Stappe van regering om ebola uit Suid-Afrika te hou uiters noodsaaklik

Die VF Plus verwelkom die gesprekvoering tussen Suid-Afrika se minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, en sy eweknieë van die Sadek-lande oor die ebola-krisis en oor hoe om die verspreiding daarvan te keer, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor gesondheid. Adv.…

Continue ReadingStappe van regering om ebola uit Suid-Afrika te hou uiters noodsaaklik

End of content

No more pages to load