ANC moet ophou praat en daadwerklik begin optree oor besoedeling
Die ANC-regering praat baie oor klimaatsverandering en besoedeling, maar hy is self die grootste sondaar wat betref die besoedeling van die land se riviere deur swak en onbevoegde munisipale bestuurders wat toelaat dat rou riool in riviere gestort word," sĂȘ dr. Pieter Groenewald, die VF…