Ehrenreich en Cosatu soos tandelose keffertjies wat al hoe meer irrelevant raak in ’n moderne wêreld

Tony Ehrenreich en Cosatu is soos tandelose keffertjies wat ‘n leë geraas maak terwyl hulle al hoe meer irrelevant en uitgediend raak in ‘n moderne wêreld met moderne uitdagings, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Hy sê Ehrenreich en…

Continue ReadingEhrenreich en Cosatu soos tandelose keffertjies wat al hoe meer irrelevant raak in ’n moderne wêreld

Toespraak in die Debat oor die Openingsrede van die Premier van die Vrystaat

Meer werksgeleenthede sal slegs geskep kan word indien die ekonomie  groei. Om 'n ekonomiese groeikoers wat welvaartsverbetering sal  verseker, te realiseer benodig Suid-Afrika 'n dramatiese verhoging in  produktiwiteit. Die verhoging van produktiwiteit hang nou saam met  werketiek. Die kern van die huidige krisisse wat die…

Continue ReadingToespraak in die Debat oor die Openingsrede van die Premier van die Vrystaat

End of content

No more pages to load