Grondwethof se bevinding ten gunste van SAPD en Renate Barnard-saak stel teleur
Dr. Dirk Herman, bestuurshoof van Solidariteit, het vandag na verwarrende mediaberigte bevestig dat die Grondwethof finaal ten gunste van die SAPD beslis het in die jarelange rassediskriminasiesaak van oud-polisiekolonel Renate Barnard en Solidariteit teen die polisie, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se woordvoerder…
