Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om Zuma te ondersoek oor rasseverdeling en rassehaat oor grond
"Die Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om president Jacob Zuma te ondersoek nadat die Vryheidsfront Plus ʼn klag van rasseverdeling en die stook van rassehaat teen hom ingedien het," sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Dr. Groenewald sê die klag spruit uit…
