Bewerings oor Boeremag wat Sita binnedring ‘n rookskerm vir onbevoegdheid
Die blote feit dat die polisie en die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita) binnegedring is, is skokkend en dien as bewys van die totale onbevoegdheid van die personeel wat die stelsel moet bedryf en beveilig. Dit is ook verregaande van polisiekommissaris Khehla Sitole om sonder…
