Wiele begin rol met Transnet-hofsaak

Die VF Plus is verheug dat daar eindelik vordering is in die geding wat Transnet-pensioenarisse in die vorm van ʼn klasaksie-eis teen Transnet en die regering aanhangig gemaak het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Die pensioenarisse se regspan het vandag bekend gemaak dat die Noord-Gautengse Hooggeregshof op 4 …