Vrystaatse munisipaliteite weer in donkerte gehul
Die munisipaliteite van die Vrystaat word so wanbestuur onder die ANC-regering dat hulle nie eens kan hou by die afbetalingsooreenkomste wat inderhaas te midde van groot nood aangegaan is nie. Verskeie munisipaliteite het reeds sedert Desember 2016 afbetalingsooreenkomste met Eskom aangegaan ten einde te…
