Moord op vroue in Suid-Afrika bereik ongekende hoogtes
Met Moedersdag om die draai, is dit ironies dat moorde op vroue die hoogte in skiet. Wat veral kommerwekkend is, is dat heelwat van hierdie geweldsmisdade aan die hand van ʼn bekende of geliefde is, sê Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die VF Plus…
