Plaasmoorde en -aanvalle neem skerp toe
Volgens die polisie se misdaadstatistiek het plaasmoorde en –aanvalle in die 2016/2017 boekjaar skerp toegeneem. Plaasmoorde het met 27,5% en plaasaanvalle met 22,9% toegeneem. In die verslagjaar was daar 74 plaasmoorde (58 in 2015/16) en 638 plaasaanvalle (519 in 2015/16). Nadat die polisie aanvanklik geweier…
