Voedselsekerheid word bedreig
Wouter Wessels, LPW van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaatse Wetgewer, het gister tydens die begrotingsposdebat van die Departement Landbou daarop gewys dat die grootste bedreiging vir landbou in Suid-Afrika wanpersepsies en veralgemening is. Hy het daarop gewys dat dit verkeerd is om te dink…