VF Plus gekant teen eksplorasie-aansoeke
Die VF Plus het homself vandag as belangeparty tot die eksplorasie-aansoeke in die Vrystaat geregistreer. Lede van die publiek het die VF Plus genader vir hulp rakende hierdie eksplorasie-aansoeke. Die VF Plus is gekant teen die beplande eksplorasie-aansoeke vir die ontginning van gas, olie en…