Elsenburg-bestuur moet verduidelik oor aanranding van studente by dié landboukollege

Die gebeure by die landboukollege Elsenburg is onaanvaarbaar en die kollege-bestuur sal moet verduidelik waarom opruiende studente, sommige met EFF-oorpakke en sambokke, op die perseel toegelaat is, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder sê die bestuur sal ook moet verduidelik…

Continue ReadingElsenburg-bestuur moet verduidelik oor aanranding van studente by dié landboukollege

Ondersoek na oud-soldate van SAW onvanpas en getuig van afguns en rassisme

"Die adjunkminister van verdediging en militêre veterane, Kebby Maphatsoe, se verklaring dat ʼn intelligensie-ondersoek na Suid-Afrikaanse militêre kundiges wat buitelandse regerings in oorloë bystaan in ʼn gevorderde fase is, getuig van afguns en rassisme, en die ondersoek is onvanpas. Sy pleidooi dat Suid-Afrika se weermag…

Continue ReadingOndersoek na oud-soldate van SAW onvanpas en getuig van afguns en rassisme

‘n Politieke Springbokspan vir die wêreldbeker is onaanvaarbaar

Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika ʼn politieke rugbyspan stuur om aan die wêreldbeker-toernooi deel te neem, en dit is ontnugterend dat die rugbywêreld na sy sportboikotte in die vorige bedeling, nou oënskynlik bereid is om ʼn Springbok-kwotaspan klakkeloos te aanvaar, sê adv. Anton Alberts, die…

Continue Reading‘n Politieke Springbokspan vir die wêreldbeker is onaanvaarbaar

ANC-regering was totaal in die duister oor naderende ekonomiese krisis

  • Post category:Government

Die ANC-regering en sy minister van finansies, Nhlanhla Nene, was totaal onbewus van die naderende internasionale ekonomiese slagting wat die wêreld die week soos ʼn tsoenami getref het. Dit blyk uit antwoorde op ʼn skriftelike parlementêre vraag wat die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…

Continue ReadingANC-regering was totaal in die duister oor naderende ekonomiese krisis

End of content

No more pages to load