Eskom: Vakbonde hou Suid-Afrika gyselaar
Landwye kragonderbrekings wys dat die ANC-regering magteloos staan terwyl Suid-Afrika en al sy inwoners gyselaar gehou word deur vakbonde wat bereid is om die land se ekonomie te vernietig vir eie gewin. In hierdie stadium lyk die prentjie in alle opsigte donker met dreigemente van…
