BLF gederegistreer as politieke party
Die VF Plus het sy appèlaansoek teen die registrasie van die Black First Land First (BLF) as politieke party by die Verkiesingskommissie (OVK) gewen. Die kommissie het beslis dat die BLF inderdaad lidmaatskap aan dié party op grond van ras uitsluit en die BLF is…
