Misdaadstatistiek – Suid-Afrika meer gewelddadig
"Die nuutste misdaadstatistiek toon dat Suid-Afrika ʼn meer gewelddadige land geword het. Geweldsmisdade wat persone direk raak soos moord, roof en motorkapings het aansienlik toegeneem. Moord het met 5% toegeneem en meer as 17 000 moorde is gepleeg. Suid-Afrika se moordsyfer is nou 32,2 per…
