Category «Human Rights»

Response to Gwede Mantashe’s Statements on ‘Anti-Racism’ March

IFP

The IFP has noted ANC Secretary General Gwede Mantashe’s recent statements, at what was a supposed ‘anti-racism’ march on Friday. Mr Gwede Mantashe’s ridiculous statements allude to the fact that “democracy is about the ANC exercising its right of being the majority party”. Whilst there are majorities and minorities in a democracy, one cannot wish …

Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om Zuma te ondersoek oor rasseverdeling en rassehaat oor grond

VF+

“Die Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om president Jacob Zuma te ondersoek nadat die Vryheidsfront Plus ʼn klag van rasseverdeling en die stook van rassehaat teen hom ingedien het,” sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Dr. Groenewald sê die klag spruit uit die uitlatings wat Zuma by die ANC se 104de verjaarsdagvieringe …

AfriForum reaksie op Carte Blanche insetsel

Carte Blanche: AfriForum se standpunt oor die rol van ras in plaasmoorde AfriForum se standpunt oor die rol van ras in plaasmoorde, is soos volg: AfriForum glo dat die feit dat baie plaasaanvalle met marteling en buitengewone wreedheid gepaard gaan, daarop dui dat dié aanvalle deur rassehaat aangehits word. Die organisasie meen egter dat daar …

IOM condemns violence against Soweto foreign nationals

27 January 2015: International Organization for Migration (IOM) condemns the violent actions of Soweto residents against foreign nationals and their businesses in the past week. This has served as a painful reminder of the continued vulnerability of migrants in South Africa. As the migration agency that serves the interests of both local and foreign nationals, …