Seriti-kommissie se verslag ‘n klug
Die Seriti-kommissie se bevinding dat geen bewyse van bedrog of omkopery in dié multimiljardrand-wapentransaksie gevind kon word nie, is ʼn klug en was bloot ʼn vermorsing van belastingbetalers se geld, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor Verdediging. Hy sê die bevinding…