Meer mense sterf weens steekwonde as skietwonde
Meer mense het die afgelope vyf jaar weens steekwonde as skietwonde gesterf. Sedert 2010 tot vanjaar het 38 725 mense weens steekwonde en 25 869 mense weens skietwonde gesterf. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, in die parlement op 'n vraag…