Unesco, internasionale kundiges grom vir SA-regering oor fiasko by Vredefort-koepel
Die Vredefort-koepel wat vir Suid-Afrika ʼn erfenis-juweel moet wees waarmee duisende besoekers jaarliks na die land gelok word, het nou ʼn internasionale verleentheid geword waar miljoene rande se belastinggeld die afgelope jare vermors is, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Die moontlikheid…