Tag «vakansieklubkontrakte»

Klag wat VF Plus oor vakansieklubs ingedien het, lewer nou dividende

VF+

Die klag wat die VF Plus enkele jare gelede by die parlementere portefeuljekomitee oor handel en nywerheid en die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) ingedien het, lewer nou dividende en het ʼn baie groter effek as wat ooit verwag is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir handel en nywerheid. Die klagte is …