Wanbetaling van subsidies aan kinderhuise weens onbevoegdheid
Die VF Plus het vandag 'n ledeverklaring in die Vrystaatse Wetgewer gelewer oor die wanbetaling van subsidies aan nie-regeringsorganisasies, soos kinderhuise, dagsorgsentrums en tehuise vir bejaardes en gestremdes in die Vrystaat. Die LUR vir maatskaplike ontwikkeling in die Vrystaat, me. Ntombela, het in antwoord op…