Helfte van alle staatsdepartemente ignoreer Grondwet
Die ANC-regering ignoreer die Grondwet en ander landswette steeds makliker. Die regering se implementering van die Taalwet en die Omar el-Basjhir-insident is die mees onlangse voorvalle, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Op ʼn vraag van die Vryheidsfront Plus in die portefeuljekomitee…