SA Poskantoor (Sapo) erken ‘desperate’ finansiële situasie in onderhandelinge met strydende vakbonde
Onheilspellende selfoonboodskappe waarin stakende poskantoorwerkers aan Marikana herinner word en aangesê word om hulself te bewapen met ‘pangas en alle soorte wapens’ hang tans soos ʼn donker wolk oor die SA Poskantoor (Sapo)–staking en onderhandelinge, sê adv . Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre…