SAIRV-verslag oor Polisie bevestig publiek se wantroue in Polisie
“Die verslag van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor geweldsmisdaad en kriminaliteit in die Suid-Afrikaanse Polisiediens bevestig dat die publiek nie vertroue in die Polisie kan hê nie. Dit is ironies dat die Polisie as sy hoofdoelwit stel dat die publiek beskerm moet word…