Tag «rassekonflik»

VF Plus-repliek op pres. Zuma se 2016-staatsrede

VF+

Speaker, In Noord-Ierland vra hulle wat ‘n brug en ‘n verraaier in gemeen het? – en die antwoord. Albei gaan oor na die ander kant. Ons het iets van daardie emosies in gister se debatte gesien. In Noord Ierland het hulle vir jare mekaar doodgemaak oor godsdiensverskille. In België het taalverskille tot konflik gelei. In …