Grondwethof striem OVK

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat die verkiesing op 3 Augustus vanjaar voortgaan nieteenstaande probleme rondom woonadresse op die kieserslys, sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die VF Plus. Dr. Groenewald sê die uitspraak maak dit duidelik dat die integriteit van…

Continue Reading Grondwethof striem OVK

OVK moet sê oor groot verwarring met kieslyste

Die VF Plus gaan dringend ʼn gesprek met die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) voer om duidelikheid te kry oor die groot verwarrings wat die afgelope registrasienaweek met kieserslyste voorgekom het, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Volgens dr. Mulder het die VF Plus…

Continue Reading OVK moet sê oor groot verwarring met kieslyste

End of content

No more pages to load