Nkandla-hofsaak moet voortgaan vir grondwetlike sekerheid
President Zuma se Nkandla-skikkingsvoorstel is soos altyd te min te laat. Dit gaan nie die Nkandla-probleme oplos nie. Daarom is die VF Plus ten gunste daarvan dat die hofsaak in die Grondwethof voortgaan. Dit is noodsaaklik dat die Grondwethof vir eens en vir altyd die…