Nersa moet verduidelik oor kragverhoging van 9,4%
Dit was roekeloos en uiters teleurstellend van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) om Eskom se swak bestuur te kondoneer deur in te stem tot ʼn kragverhoging van 9,4%, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Adv. Anton Alberts sê die VF…