Munisipaliteite hef belasting onwettig
Verskeie munisipaliteite in die Vrystaat vorder tans op onwettige wyse erfbelasting in. Die LUR vir Samewerkende Regering, me. Olly Mlamleli, het in antwoord op ʼn skriftelike vraag van mnr. Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, aangedui dat Nala-, Tokologo- en Naledi Plaaslike Munisipaliteite…