Tag «moorde»

VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

VF+

Die VF Plus verwelkom die verslag oor plaasmoorde wat die SA Menseregtekommissie (MRK) vandag uitgereik het,” sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie. Dr. Groenewald sê die verslag verwys ook na die vorige twee verslae oor plaasmoorde en gee ‘n goeie samevatting oor plaasveiligheid in Suid-Afrika. Volgens dr. Groenewald gee die …

AfriForum reaksie op Carte Blanche insetsel

Carte Blanche: AfriForum se standpunt oor die rol van ras in plaasmoorde AfriForum se standpunt oor die rol van ras in plaasmoorde, is soos volg: AfriForum glo dat die feit dat baie plaasaanvalle met marteling en buitengewone wreedheid gepaard gaan, daarop dui dat dié aanvalle deur rassehaat aangehits word. Die organisasie meen egter dat daar …