Clive Derby-Lewis kry mediese parool
Die Vryheidsfront Plus verwelkom die uitspraak in die Johannesburgse hooggeregshof dat mediese parool aan Clive Derby-Lewis toegestaan word. Dit is duidelik uit regter Selby Baqwa se uitspraak dat politieke dienstigheid geen rol daarin gespeel het nie. Dit is jammer dat burgers hulle telkens na die…