Vandalisme van Krugerstandbeeld
Die beskadiging van ʼn standbeeld, soos die groen verf op die Krugerbeeld, is ʼn misdaad en die polisie behoort die saak onmiddellik te ondersoek en teen die skuldiges op te tree. Die emosie en potensiële konflik wat sulke optrede aan alle kante van die Suid-Afrikaanse…