Regering se verwarrende uitsprake oor grond doen landbou groot skade aan
DIE ANC-regering se verwarrende uitsprake oor grond skep onsekerheid wat besig is om groot skade aan landbou in Suid-Afrika te veroorsaak, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder het vandag met 'n ledeverklaring in die parlement gesê aan die een kant…