Staatshospitale is nie voorbereid op groeiende aantal pasiënte nie
Met mediese fondse en privaathospitale wat tans onder die soeklig is weens die astronomiese kostes van hul dienste, is die vloei van pasiënte na staatshospitale besig om ingrypend toe te neem, sê me. Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die Vryheidsfront Plus se vrouekomitee. De…