Banke sal moet kom verduidelik oor krediet na ingryping van VF Plus

Banke sal in die afsienbare toekoms aan die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid moet verduidelik oor hul kredietpraktyke en in die besonder die toestaan van onversekerde krediet, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Volgens adv. Alberts…

Continue Reading Banke sal moet kom verduidelik oor krediet na ingryping van VF Plus

End of content

No more pages to load