Basjir-hofuitspraak – nuwe laagtepunt
Die uitspraak van die hooggeregshof vanoggend oor die Al-Basjir-krisis verteenwoordig ʼn nuwe laagtepunt in die verhouding tussen die president as uitvoerende gesag en die howe as regsprekende gesag. Hierdie is die ernstigste van ʼn reeks opeenvolgende foute wat die ANC die afgelope tyd gemaak het…