EFF verwerp parlementêre hulde aan prof. TT Cloete
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het vandag in die parlement beswaar aangeteken teen die Vryheidsfront Plus se mosie sonder kennisgewing oor die afsterwe van prof. TT Cloete. Al die ander politieke partye het die mosie gesteun. Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, wat die…