E-tol bly sink ondanks adjunkpresident Cyril Ramaphosa se reddingsboei
Die reddingsboei van R700 miljoen wat adjunkpresident Cyril Ramaphosa in Junie vanjaar na e-tol uitgegooi het, het skaars ʼn invloed gehad voordat die e-tolskip weer begin sink het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Statistiek oor e-tol se geld-…