SA regering moet sê oor spioenasie-beweringe in China wat Suid-Afrikaanse burgers betrek

Die VF Plus het vandag in ʼn dringende skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Maite Nkoana-Mashabane, ʼn beroep op die minister gedoen om te antwoord op bewerings wat Suid-Afrikaners by spioenasie in China betrek. Dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder…

Continue ReadingSA regering moet sê oor spioenasie-beweringe in China wat Suid-Afrikaanse burgers betrek

Regering moet oop kaarte speel oor Suid-Afrikaners wat in China aangehou word

Indien die Suid-Afrikaanse regering nie by nog ʼn internasionale skandaal ingesleep wil word nie, moet hy onmiddellik oop kaarte speel oor die ware redes waarom ʼn groep Suid-Afrikaners in China in hegtenis geneem is en aangehou word, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se…

Continue ReadingRegering moet oop kaarte speel oor Suid-Afrikaners wat in China aangehou word

End of content

No more pages to load