Nog ‘n plaasaanval bewys krisis
Die Vryheidsfront Plus veroordeel die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johannes en mev. Rita Kritzinger ten sterkste. Die Kritzinger-egpaar, wat tussen Verkykerskop en Vrede boer, is Sondagmiddag kritiek gewond deur twee gewetenlose aanvallers en vir die dood agtergelaat. Bykans ʼn honderd boere…