VF+-reaksie: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk
Ten einde sakevertroue te herstel en ekonomiese groei te stimuleer het Suid-Afrika spesiale maatreëls nodig om ons uit die huidige ekonomiese krisis te kry. Sakelui sit met miljarde rande wat hulle in Suid-Afrika wil belê, maar tans terughou omdat die klimaat nie gunstig daarvoor is…