Tag «banking & personal finance»

Banke sal moet kom verduidelik oor krediet na ingryping van VF Plus

Nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-punteskok is onwettig

Banke sal in die afsienbare toekoms aan die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid moet verduidelik oor hul kredietpraktyke en in die besonder die toestaan van onversekerde krediet, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Volgens adv. Alberts het hy vandag die versoek gerig tot die voorsitter van …