Amper 33 000 rondtes ammunisie in weermag gesteel of verlore in twee jaar

Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me Nosisiwe Mapisa-Nqakula, het skriftelik bevestig dat 32 956 rondtes ammunisie die afgelope twee jaar (2013/14 en 2014/15) in die Weermag gesteel of verlore geraak het. In dieselfde tydperk is agtien vuurwapens, waarvan tien 9mm pistole, twee 303 jaggewere…

Continue ReadingAmper 33 000 rondtes ammunisie in weermag gesteel of verlore in twee jaar

End of content

No more pages to load