Tyd vir Stad Kaapstad om agtergeblewe gebiede op te hef
Belangrike inisiatiewe om agtergeblewe gebiede op te hef, soos die Streek Nywerheids Ontwikkelings Programme (SNOP) en die Streek Ontwikkelings Advies Komitees (SOAK) van die vorige bedeling, is weens ‘apartheidskonnotasies’ laat vaar en intussen is 20 jaar vermors om werk na mense in dié gebiede te…