Aarto in Pretoria totaal disfunksioneel
Die Vryheidsfront Plus is oortuig daarvan dat Aarto in sy geheel geskrap moet word aangesien daar nou weer sterk getuienis na vore gekom het dat die stelsel algeheel disfunksioneel is in Pretoria, sĂȘ adv. Anton Alberts, VF Plus-leier in Gauteng, LP en burgemeesterskandidaat vir Pretoria.…