MRK moet skokkende rassisme ondersoek ná brugtragedie by Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark
Die tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark waar drie kinders dood is toe ? voetoorgang-brug ineengestort het, het ? skokkende rassistiese nadraai en die VF Plus dring daarop aan dat die MRK dit met dieselfde dringendheid ondersoek as in vorige gevalle waar wit persone…