Lasbrief vir Zuma: Belangrik vir mense van Suid-Afrika om te sien regstelsel is billik en regverdig
Die VF Plus verwelkom die besluit van regter Dhaya Pillay om ʼn lasbrief uit te reik vir die inhegtenisneming van oud-president Jacob Zuma wat weens beweerde mediese redes vandag nie opgedaag het vir sy korrupsie-hofsaak in die hooggeregshof in Pietermaritzburg nie. Die besluit van regter…